Pelgrimshoop

R85.00
In stock
Only 1 left
SKU
23065
Pelgrimshoop
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria.

Ongeag die feit dat haar student, Elias Bart, die knorrige boer van Bartelheim, die man wat ‘die ding het met die perde’, aanvanklik nie wil saamwerk met waarvoor hy haar laat kom het nie: Om hom verder te kom leer.

Die legendariese fete tussen Vliet Vorster, sy 4-manbende, en Bart dreig boonop om in ’n volskaalse konflik te ontaard want Vorster haat die ‘bontspul’ op Bartelheim. Vliet Vorster, voorste boer en burgemeester, wat elke Saterdagaand Die Oog leegdrink en Sondag voor in die kerkgestoeltes sit. 

Ondanks die dorp se opstand oor Hannah en haar skrywerbroer Abram se teenwoordigheid in die omgewing, die atmosfeer op die plaas wat maar styf is en Hannah se onwillige student groei die waarheid, teerheid en nederigheid – en Hannah leer ’n ander Elias ken.

 

More view