Sloet Alleen

R70.00
Out of stock
SKU
11535
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Sloet Steenkamp, sy Annette, grapjas PJ Buys, Cornelia, James Kerwin - hulle is almal hier, in ’n storie vol lag en seer en spanning wat die krag en menslikheid van die Arende-reekse na ’n verstommende nuwe hoogtepunt voer. Dit is die Tweede Wêreldoorlog en Sloet en sy vriende probeer steeds om die Engelse uit die Republiek te verdryf. Saam maak hulle ’n plan wat deur die Duitsers ondersteun word – hulle stuur selfs ’n duikboot na die kus van Duitswes om te kom help! Maar intussen gebeur daar dinge wat Sloet laat wonder oor wat werklik belangrik is ...
More view

You have no items in your shopping cart