Tamara
Hul lief vir mekaar skrei teen God en mens. Joshua Davel wéét – hulle hoort saam, so was dit van die skepping af bedoel. Al stry Joshua ook hoé daarteen. Al soek hulle vir haar man. Tweede beste sal nooit genoeg wees nie…
‘n Oorlog, bitterheid en ‘n heilige belofte staan in die weg van hul liefde…
Boeke in die reeks:
Willemien: die taalstryder, Annabella: die vegter vir vrouestemreg, Deborah: Die wildewragtig argeoloog, Isabella: Die kunssinnige gravin, Fleur: Die grondeienaar en Tamara: die matriarg en Maryn: Die konfytkoker
In hierdie reeks van 7 historiese liefdesromans, volg Chanette Paul die wel en weë van die mooi, maar wederstrewige Davelvroue van 1899 tot en met 1938. Elkeen van die vroue voer hul eie stryd, beleef op hul eie unieke manier die geskiedkundige tydperk waarin hulle leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat hulle liefkry.
Hoewel die reeks steeds fokus op vroue se belewing van die liefde, spreek dit ook die kwessie van vroue se bemagtiging, eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan.
Die uiteinde van die saak is hierdie sewe boeke oor die sewe eiesinnige Davel-vrouens.
| Author | Chanette Paul |
|---|---|
| Publisher | Lapa Uitgewers |
| Place | Pretoria |
| Year | 2005 |
| ISBN | 9780799334937 |
| Binding | Paperback |
| Condition | Very Good |
| Comments | Page edges slightly yellowed. |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.


