Bloemfontein: Die Onstaan van 'n Stad 1846-1946

R750.00
Out of stock
SKU
35582
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

In 1846 is 'n klein Britse garnisoen in die nabyheid van die Bloemfontein geplaas in 'n poging om die vrede in die Transoranje te bewaar: honderd jaar later het hier 'n stad van meer as sestigduisend inwoners bestaan. Hoe dit gebeur het, is die onderwerp van hierdie titel deur Karel Schoeman, 'n boorling van die Vrystaat. Volgens Schoeman wou hy vasstel hoe Bloemfontein in die verlede gelyk het en hoe dit was om hier te woon. Die gevolg is 'n boeiende stuk sosiale en kultuurgeskiedenis, wat op uitgebreide navorsing berus, maar beskryf word met al die literere vaardigheid waarvan hierdie Hertzogpryswenner hom reeds 'n meester getoon het.

*Small tear on DJ: Gift inscription on first page and exemplar number 68 signed by the Mayor*
More view