Die Blonde Ridder van Duitsland

R90.00
Out of stock
SKU
35038
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Erich Hartmann, Die Blonde Ridder van Duitsland, is die Luftwaffe-vlieënier wat in die Tweede Wêreldoorlog 'n ongelooflike getal vyandelike vliegtuie neergeskiet het - altesaam 352. Dit maak hom die voorste vegvlieënier van alle tye. Hierdie boek vertel sy triomfantlike verhaal, van sy kinderdae tot na sy martelende tien jaar lange gevangenskap in Rusland. *Pages severely yellowed; DJ torn at places and taped*
More view

You have no items in your shopping cart