Gebruike en Gewoontes in die Bybel

R115.00
Out of stock
SKU
35383
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Mense wonder dikwels oor verskeie aspekte van die gebruike en gewoontes van die mense van die Bybel. Professore Hennie Stander en Jannie Louw se boek Gebruike en Gewoontes in die Bybel is ʼn baie nuttige naslaanwerk. Die boek word in twee groot dele verdeel: Die individu in die gesinslewe. Dit sluit dinge soos kleredrag, woonplekke, die familie, opvoeding, landbou, voedsel, vakmanne, ens. in. Nasionale instellings en gewoontes soos stede en dorpe, reise, gasvryheid, oorlog, ontspanning, regering, godsdiens, ens. in.

*Gift inscription on inside cover*
More view

You have no items in your shopping cart