Verskroeide aarde

R272.00
Out of stock
SKU
35580
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die Britse beleid van "verskroeide aarde" en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades ná die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In dié nuut opgedateerde uitgawe van 'n topverkoper gee vooraanstaande historici 'n vars en sober blik op hierdie hoogs omstrede aspek van die oorlog. Dié vokleurboek verken die perspektiewe wat ná meer as 100 jaar moontlik is, en bring nuwe insigte oor een van die mees omstrede aspekte van die oorlog.
More view

You have no items in your shopping cart