Op die vrou af 2

R75.00
Out of stock
SKU
11915
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hierdie is die derde bundel van die joernalis se SARIE-rubrieke. Na 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, vra vroue (en mans) steeds na meer. Lesers se reaksie deur die jare: "Dis die beste medisyne vir stres" en "Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien." Uit die baie briewe is dit duidelik hoeveel plesier lesers landwyd steeds aan sy rubriek het. Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.
More view

You have no items in your shopping cart