Ben-Hur: Die Libri-Reeks

R68.00
Out of stock
SKU
35347
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

BEN-HUR is een van die beroemdste verhale uit die glanstyd van die Romeinse keiserryk. In hierdie tyd toe Rome onbetwisbaar die heerseres van die hele beskaafde wêreld was, het daar egter ook 'n nuwe lig aan die hemel verskyn. Dit was die geboorte van Christus. Teen hierdie agtergrond laat Lewis Wallace sy roman afspeel. Die held is Ben-Hur, die laaste spruit uit die Joodse vorstegeslag. Sy strewe na die herstel van die verlore heerskappy en onafhanklikheid van sy volk eindig aan die voet van die kruis, waar hy moet erken, dat die ryk van die be- loofde Messias hoër is as alle aardse mag.

*Gift inscription on first free page; small tear on DJ*
More view

You have no items in your shopping cart