Die Groot Storie: Verstaan die Belangrikste Mense, Gebeure en Boodskap van die Bybel

R30.00
Out of stock
SKU
36100
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié “brood”. Die groot storie is anders: Dit is 'n handleiding gerig op tieners met 'n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners 'n meer verstaan bare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer. Die boek vertel die “groot storie” - God se storie - op 'n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied 'n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van 'n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke. Dit is geskryf in 'n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek - 'n moet-hê-boek vir enige jong Christen.
More Information
AuthorSchalk Holloway, Tienie van Wyngaard & Werner Strauss
PublisherStruik Christian Media
PlaceCape Town
Year2018
ISBN9781415340479
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.