Skryf Afrikaans Van a Tot Z: Die Essensiële Gids vir Taalgebruikers

R80.00
Out of stock
SKU
9801
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Is dit Polokwane of Pholokwane? Joegoe-Slawie of Joego-Slawie? Mondelings of mondeliks? Sardientjies of sardyne? Was hy die sondaar of die sondebok? Emigreer of immigreer sy? Doen jy iets op of volgens 'n bepaalde metode? Het dit blykbaar, klaarblyklik, oenskynlik of skynbaar gebeur? Skryf Afrikaans is ontwikkel vir almal wat vinnig antwoorde soek op vrae wat opduik by die skryf en versorging van Afrikaanse tekste. Geen aspek van skryf bly in die tweedelige boek onaangeraak nie. 

More view