Blokraaisel -en-Rymwoordeboek

R70.00
Out of stock
SKU
11470
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die splinternuwe woordeboek (die eerste nuwe Afrikaanse blokraaiselwoordeboek sedert 2000) bevat al die woorde van die gesaghebbende verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal - op verskillende maniere gesorteer om gebruikers vinnig en maklik oplossings te help vind vir al die baie leidrade waarmee blokraaiopstellers hulle daagliks probeer vasvra. In die eerste deel van die titel is die woorde alfabeties volgens hul getal letters, van 2 tot 29 letters, gerangskik. In die tweede deel van die titel is die woorde - van 2 tot 14 letters - volgens hul eindletters georden. Deur die agterstevoor (retrograde) sortering kan die tweede deel van die titel ook as rymwoordeboek gebruik word.
More view