Boerneef: Die Berggans Het 'n Veer Laat Val - 'n Keur Uit Sy Prosa en Poësie

R50.00
Out of stock
SKU
21609
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Boerneef se stem is enig in Afrikaans. Hierdie hoogtepunte uit sy werk is saamgestel deur letterkundige en digter Wium van Zyl. Aangesien Boerneef se enkelboeke reeds Africana is en haas onverkrygbaar, is hierdie nuwe uitgawe ‘n moet vir fynproewerlesers van Afrikaans.
More view