Gordel van Smarag: 'n Reis met Leipoldt

R55.00
Out of stock
SKU
35437
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
In 1912 reis C. Louis Leipoldt na die Ooste as skeepsdokter van die vragskip Ulysses. Hy stip besonderhede en hoogtepunte van sy reis aan in leersakboekies. Elsa Joubert pak in 1995 'n reis na Indonesie aan. Teen die agtergrond van 'n eksotiese Oosterse wereld met sy fassinerende geskiedenis en kultuur, ontdek die leser saam met haar verskuilde fasette van Leipoldt se persoonlikheid en verkry sy Oosterse gedigte nuwe betekenis.
More view