Poskaarte: Beelde van die Afrikaanse Poësie Sedert 1960

R100.00
Out of stock
SKU
8892
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
'n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoesie dek, soos gay, feministiese en "struggle"-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende "poskaarte" wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poesie weerspieel. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in 'n bundel opgeneem.
More view