Benut ons Inheemse Bome

R235.00
Out of stock
SKU
35337
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op n reeks artikels wat oor n periode van twee jaar in die tydskrif Farmers Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei. n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat. Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voëls en insekte. Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as n bron van voedsel, vesel en medikasie. Eienskappe van die hout en die benutting daarvan deur die mens. Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort. n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho aandui. Meer as 750 volkleur fotos wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplimenteer en te illustreer. Die boek bevat ook n inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies; n tabel wat boombenutting deur diere, voëls en insekte saamvat; bronverwysings; en n indeks van algemene en botaniese name.Hierdie waardevolle werk behoort op die boekrak van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder trouens enigeen met n liefde en waardering vir bome.
More Information
AuthorFanie Venter
PublisherBriza Publikasies
PlacePretoria
Year2007
ISBN9781875093342
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.