5 voor Middernag?

R60.00
In stock
Only 1 left
SKU
36081
5 voor Middernag?
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
5 voor Middernag? is 'n dringende wekroep op lesers om ernstig te besin oor die naderende tyd van die einde. Meet ons heersende wêreldgebeure aan Bybelse profesieë, kom ons noodwendig tot die gevolgtrekking dat die tyd waarin ons leef, baie ernstig is. Gaan mense werklik ontruim word om plek te maak vir die Antichris? Is daar 'n verskil tussen die Regterstoel van Christus en die Groot Wit Troon? Waar pas die Slag van Armageddon in? Wat beteken die Duisendjarige Vrederyk? Hoe verstaan ons Gog en Magog 1 en Gog en Magog 2? Kom Jesus werklik weer terug aarde toe? Hierdie boek bied 'n voëlvlug-oorsig oor die menslike geskiedenis, van die Skepping tot die voleinding van die huidige bestel. Gebeure in die geskiedenis, sowel as profesieë wat nog tot vervulling moet kom, val soos legkaartstukke in plek.
More view

You have no items in your shopping cart