'n Laaste Waarskuwing. Boodskap vir die volk

R18.00
Out of stock
SKU
11828
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Ek weet nie of u al daaraan gedink het nie, maar Siener van Rensburg se gesigte was van die begin af 'n doring in die vlees van die owerheid en dit is vandag nog so. Of dit nou genl. Louis Botha, Jan Smuts of swart Kommuniste is wat die leisels hou, het geen verskil gemaak nie - die Boereprofeet se voorspellings moes met wortel en tak uitgeroei word, ja, en net soos in die dae van die Bybelse profete is hyself ook genadeloos deur die owerhede vervolg, in die gevangenis gewerp en by verskeie geleenthede byna doodgemaak.
More view

You have no items in your shopping cart