Bloedbande

Special Price R20.00 Regular Price R60.00
Out of stock
SKU
35007
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Na die gewoel en gejaag van die groot stad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Dan word hy boonop tot kaptein bevorder. Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op 'n jong meisie, en dan dit wat lyk na 'n bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangeval is se pa is 'n vooraanstaande man in hierdie geweste. En soms wil dit lyk of daar 'n verband is tussen die twee misdade. *Page edges slightly soiled; Front page bending upwards*
More view