Die Grafte Jubel

R25.00
Out of stock
SKU
35577
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

'n Aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers, soos vertel deur hul ma. Esta Steyn vertel haar verhaal in die derde persoon as "die vrou" - om sodoende afstand van die gebeure te verkry. Die grafte jubel lees soos fiksie, amper soos 'n spanningsverhaal. Wat dit bo die gewone uitlig, is die gestroopte styl, die Christelike hoop, die simboliek, die skrynende humor, en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart moet verwerk.

*Gift inscription on first free page*

More view

You have no items in your shopping cart