Die Intieme Joernaal van Maria van Riebeeck

R40.00
Out of stock
SKU
35957
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Maria van Riebeeck was maar 35 toe sy oorlede is. Van haar 22ste tot 32ste jaar was sy in die Kaap woonagtig. Byna een derde van haar lewe het sy aan die voet van Tafelberg deurgebring. Wat sou hierdie eerste Eerste Dame van die Kaap as die moeilikste jaar van haar lewe beskou het? Die leser sal waardering hê vir die waarheidsgetroue, deurleefde uitbeelding van 'n moeder se diepste gevoelens. Die boek, wat die Dagregister van Jan van Riebeeck getrou gevolg het, getuig van deeglike navorsing, realistiese ruim- tebeelding en karakterisering, vernuftige gebruik van die dagboekvorm en stilis- tiese en taalkundige afronding.
More view

You have no items in your shopping cart