Die Stryd om Suidwes-Afrika

In stock    
Only 1 left
SKU
9217
Quick Overview
In hierdie baie leesbare boek toon Paul Giniewski op insiggewende wyse hoe twee standpunte die kern uitmaak van die aanklagte en verweer wat in die saak voor die Wêreldhof gedien het. Die hof het egter in sy beslissing dit vermy om 'n uitspraak oor juis hierdie vraag te gee.
R50.00
In hierdie baie leesbare boek toon Paul Giniewski op insiggewende wyse hoe twee standpunte die kern uitmaak van die aanklagte en verweer wat in die saak voor die Wêreldhof gedien het. Die hof het egter in sy beslissing dit vermy om 'n uitspraak oor juis hierdie vraag te gee. Hoe is dit moontlik om daaroor te oordeel? Slegs deur die teorie aan die werklike omstandighede te toets. Daarom het Giniewski 'n deeglike studie van Suidwes-Afrika se geskiedenis en huidige toestande gemaak. Hy het verskeie reise na die gebied onderneem wat hom gevoer het van die diamantimperium van die C.D.M. tot 'n Boesmannedersetting. Hy spreek dan sy mening uit, waarby geen van die teenstanders swart gesmeer of goedgepraat word nie. Ten slotte doen hy 'n oplossing vir Suider-Afrika aan die hand wat miskien sal skok, maar wat ook tot nadenke sal prikkel.
More Information
AuthorPaul Giniewski
PublisherNasionale Boekhandel
PlaceLondon
Year1966
EditionFirst edition, as stated
BindingHardcover
ConditionGood
Dustjacket ConditionFair
CommentsSome tears on dustjacket; inscription on front inside board.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.