Die Val van die Dice

R50.00
Out of stock
SKU
36103
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Pattie Peters se lewe het toe anders uitgedraai as wat sy gedink het. Nooit het sy kon dink dat sy na haar verloofde, Laki Pappasani, se skielike dood enkele dae voor hul troue, wel in die huwelik sou tree nie. Maar sy het, en nou, amper twintig jaar later, het sy vier kinders wat haar eindelose vreugde gee. En ‘n man – ‘n man wat haar daagliks dryf tot op die rand van waansin en verdriet. Hierdie meesleurende opvolg op Kroes, vertel hoe die dice toe anders geval het vir Pattie Peters. Dit lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe dat dit ‘n mens sprakeloos laat…
More view