Drie Misdade in 'n Knoop

Special Price R20.00 Regular Price R48.00
Out of stock
SKU
35309
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

'n Boeiende spanningsverhaal deur 'n gewilde skrywer; die derde in 'n reeks. Moord- en Roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, 'n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die groot stad nie - ewe skielik word hy gekonfronteer deur 'n raaiselagtige verdwyning, een van die dorp se inwoners wat weens vergiftiging sterf en 'n ou onopgeloste saak wat lyk asof die hiermee saamhang. Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie - maar los jy een op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vesgeknoop ...

*Slight forward lean*

More view