Hotel Atlantis

Special Price R28.00 Regular Price R60.00
Out of stock
SKU
35695
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Dis die jaar 2012, en die wêreld is ‘n donker, gevaarlike plek . . . ‘n Skrywer en sy hond reis met ‘n Land Rover teen die Weskus op. Hy is op soek na inspirasie nadat die uitgewers sy mees onlangse roman-manuskrip afgekeur het. In die proses ontdek hy nie net baie dinge omtrent homself en sy lewe nie; hy word ook ingesleep in die vrese en intriges van ‘n klein groepie desperate mense wat op die klein dorpie Salem wegkruip vir die einde van die wêreld. Verwag die onverwagte.
More view

You have no items in your shopping cart