Klein Land van die Liefde

R28.00
Out of stock
SKU
36049
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Karolien de Villiers is ’n arbeidsterapeut wat ná een jaar in haar beroep terugkeer na haar jeugdorp, Heuningpoort, om te trou. Haar verloofde, Wouter, saam met wie sy daar grootgeword het, is die dominee van die tipies kleindorpse gemeente en sy voel benoud as sy dink aan die eng lewe wat voorlê. Dan kry sy die kans om te reis en gryp dit aan. Vriende van haar - Dirk en Karen - is in Nederland, waar Dirk verder studeer, en hulle vra haar om hulle twee jong kinders te kom oppas terwyl Dirk vir Karen Spanje toe neem sodat sy kan herstel ná siekte. In Nederland ontmoet Karen die aantreklike Nederlander, Paul van Gelderen. Kort voor lank sorg die noodlot dat sy moet kies tussen hom en Wouter.
More view