Kortverhale

R30.00
Out of stock
SKU
35439
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Sy kortverhale, ingelei deur prof. Elize Botha, stel 'n vergete faset van hierdie veelsydige openbare figuur bekend. Dit bevat al die stories wat tussen 1954 en 1956 onder Pik Botha se naam verskyn het en word aangebied met die oorspronklike illustrasies van bekende kunstenaars. Briewe van die redakteurs is ook opgeneem. In hierdie bundel word uiteenlopende wêrelde dikwels saamgevoeg. Dit vertel var Anzio in Italië en Parkstraat in Pretoria, Rio de Janeiro en Fordsburg, akrobate in Stockholm en Springbokradio op die lang pad deur die Karoo. Met ewe groot gemak hanteer die skrywer spanning en passie, speelsheid en wrange ironie en deur die hoofkarakters beleef die leser die dramas van oorlog spioenasie, bedrog en liefde - ervarings wat telkens meer vrae as oplossings laa Die stories tref opnuut om die onbeskroomde lewensdrif wat daaruit straal, filosofiese ondertoon wat jou bybly en die komplekse intriges wat die taktiese vern van die hoofkarakters beproef.

*Corner fold on cover*
More view