Uit die Donker na die Lig
Sit jy baie keer met die seer van verkeerde besluite en situasies wat buite beheer so ontwikkel het dat jy net nie kan cope nie? Dalk voel jy lus om net weg te kruip in 'n hoekie en die stukke van jou lewe bymekaar te probeer hark. Ongelukkig kan jy nie jou eie lewe beheer en organiseer nie. Daarvoor is die Lig van God se genade daar om jou op te help, saggies te lei en jou lewe saam met jou stukkie vir stukkie te help heg. Hy ken jou en Hy weet van elke seerplek, ook dit wat in die donker gebeur en waarvan niemand weet nie. Hy word jou wêreld; Hy gee lig en help jou om deur die donker na die lig van sy genade en liefde te beweeg op 'n ander pad van heelheid, sonskyn en nuwe lewe. In 'Uit die donker na die lig' kry jy nuwe moed en inspirasie deur die lewensverhale van mense soos Penny Heyns, Elise Grey, Anneli van Rooyen en Lise Weidemann. Hulle is deur die meul van ellende en trauma en het deur die swaar en seer anderkant uitgekom en kan opnuut begin. Hulle kan aanstap agter God aan met die ligstrale van sy genade wat hulle pad verlig en hulle lewe vernuwe. Baie keer voel 'n mens so alleen in jou angs en swaarkry. Hierdie boek is dan net die medisyne om jou weer te laat besef jy is nie alleen nie.
*Gift inscription on first free page*Author | Elise Grey et al. |
---|---|
Publisher | Carpe Diem Media |
Place | Vanderbijlpark |
Year | 2003 |
ISBN | 9781919912516 |
Binding | Paperback |
Condition | Very Good |
Comments | Gift inscription on first free page |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.