Dis ek, Anna: Die Volle Verhaal

R70.00
Out of stock
SKU
21161
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. ​Dis ek, Anna ​is gebaseer op 'n ware verhaal.
More view

You have no items in your shopping cart