Monster (2022)

R140.00
Out of stock
SKU
24722
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Hoe meer slagoffers hy verslind, hoe meer wil hy he.

Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (wat lesers uit 2019 se Vloek onthou) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by 'n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, 'n gesiglose CIA-steunpilaar. Intussen word 'n wêreldbekende Saoediese joernalis in 'n konsulaat in Istanbul vermoor, met 'n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Hy besef hy hou dinamiet in sy hand vas.

Maar as hy sy kaarte reg speel, wen hy dalk 'n sorgelose nuwe lewe. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer.

More view