1000 Kure Vir Meer As 200 Kwale

R200.00
Out of stock
SKU
9175
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
1000 Kure is 'n waardevolle geïntegreerde mediese gids wat vyf maniere bied om algemene kwale te behandel: konvensionele medisyne, tradisioneel Chinees, naturopatie, homeopatie en kruiegenesing. Die boek bevat onder andere: Meer as 200 kwale volgens kenmerke gegroepeer, byvoorbeeld toestande wat die vel en hare affekteer of die spysverteringstelsel affekteer. Bondige omskrywing van algemene diagnose. Duidelike uiteensetting van die algemeenste simptome en die doel van die behandeling. Middels, behandeling en raad om die toestand aan te spreek, onder elke behandelingsmetode. Die gids sluit af met 'n woordelys, nuttige webadresse en 'n omvattende bladwyser.
More view