Die A-Z van Openbaring

R85.00
Out of stock
SKU
21625
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

In Die A-Z van Openbaring gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van die boek Openba­ring. Hy fokus veral op die volgende as­pek­te:

  • Wanneer Openbaring geskryf is
  • Die doel van Openbaring
  • Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips
  • Die beelde in Openbaring en hulle betekenis
  • Die rolspelers in Openbaring
  • Die tekens en hulle betekenis
More view