Die Baie Praktiese Swangerskap-Handboek

R35.00
Out of stock
SKU
11976
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die wonder van geboorte bring groot vreugde aan nuwe ouers, maar dit bring ook baie vrae en kwellings mee. Die Praktiese Swangerskaphandboek bevat al die jongste inligting en verskaf sinvolle antwoorde op jou vrae – selfs op vrae waaraan jy nog nie eens gedink het nie! Hierdie uiters toeganklike gids vir Suid-Afrikaanse ouers en voornemende ouers is propvol praktiese wenke en goeie advies oor: Voorbereiding vir bevrugting Swangerskap en die ontwikkelende fetus Die jongste inligting oor geboorte-opsies Hoe om die regte versorger te kies Die voordele van borsvoeding Nuwe tendense in verband met voedingstowwe, voeding en die bekendstelling aan vaste kos ’n Gesonde lewenstyl, insluitend keuses vir MIV-positiewe moeders Voorbereidings om baba huis toe te bring en hoe om ouer kinders te hanteer Die jongste inligting oor inentings en alledaagse siektes Kontaknommers vir Suid-Afrikaanse swangerskap-, geboorte- en vroeëkinderjare-organisasies organisations Die jongste Suid-Afrikaanse inkoopgids
More view

You have no items in your shopping cart