Die Groot Geloofswoordeboek: Meer as 500 Kernwoorde van die Christelike Geloof Maklik Gemaak

R50.00
Out of stock
SKU
21252
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Mense wonder dikwels oor sekere aspekte van die Christelike geloof. En partykeer is dit moeilik om bevredigende antwoorde te kry. Na uitgebreide navorsing oor sulke kwessies het Adrio Konig “Die Groot Geloofswoordeboek” die lig laat sien. HY is ‘n erkende internasionale skrywer en teoloog wat voortdurend daarop uit is om nuwe perspektiewe van ons geloof in die Bybel te ontdek.
More view