Dokter in die Huis

R30.00
Out of stock
SKU
7953
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Dokter In Die Huis is jou A-Z-gids tot gesondheid.

Hierdie uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek.

Dit is gegrond op onlangse mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied sodat jy in ’n japtrap ’n ingeligte besluit oor jou en jou gesin se gesondheid kan neem.

Die gids dek onder meer:

  • Riglyne vir optimale gesondheid
  • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling
  • Beserings, operasies en chirurgiese prosedures
  • Mediese toetse
  • Medisynegroepe – generiese middels en handelsname
  • Geïllustreerde noodhulpstappe

2012 uitgawe.

More view