Faansie se Voëlboek: 'n Volledige Veldgids vir Kinders

R180.00
Out of stock
SKU
24663
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Ek hoop jy’s reg vir ‘n lewe vol avontuur! Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit neer en stap weg. Daar is ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek jou help om elke voël in Suid-Afrika te identifiseer. Maklik! Jy sal ook snaakse en interessante feite leer oor alles van sterre tot superhelde, plus so ietsie oor voëls ook.

More view