Inseklopedie van Suider-Afrika
Driekwart van alle lewende spesies op aarde is insekte, en hulle is belangriker in ons wêreld se ekologie as alle ander diere saam. Insekte is verreweg die interessantste en verbasendste leerskool wat die natuur ons bied, want hulle beskik oor tegnologiese vermoëns waarvan die mens net kan droom, soos onverstaanbare meganismes van vlieg. Die meeste insekte is in die orde van so twee millimeter lank en val dus nie in die oog nie.
Die Inseklopedie Van Suider-Afrika ontsluit die wonderwêreld van insekte en dit is geïllustreer met volkleurfoto's en illustrasies. Die 12 hoofstukke dek die wêreld van 'n insek, voortplanting, metamorfose, beweging, konstruksie en strukture, sig en lig, geluid en gehoor, reuk, aanpassings vir hitte en koue, superorganismes, die rol wat insekte speel en identifikasie.
Driekwart van alle lewende spesies op aarde is insekte! Hulle is belangriker vir ons wêreld-ekologie as alle ander diere saam.
Insekte is verreweg die interessantste en verbasendste leerskool wat die natuur bied, want hulle beskik oor tegnologiese vermoëns waarvan die mens net kan droom — soos vuurvliegies se koue lig en insekte se vliegme-ganismes.
lnseklopedie van Suider-Afrika is geillustreer met 1 000 volkleur-foto’s en 200 swartwit-illustrasies. Die hoofstukke dek die wêreld van ‘n insek, voortplanting, metamorfose, beweging, konstruksies en strukture, sig en lig, geluid en gehoor, reuk, aanpassings vir hitte en koue, superorganismes, die rol wat insekte speel en ‘n identifikasie- of veldgids.
Author | Erik Holm |
---|---|
Publisher | Lapa |
Place | Pretoria |
Year | 2008 |
ISBN | 9780799342727 |
Binding | Paperback |
Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.