Melkskommels, my siel en die Skepper

R30.00
Out of stock
SKU
35579
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
'n Pittige en treffende boekie waarin die geestelike in die alledaagse lewe onder die soeklig kom. Ons sien hoe God Hom in alledaagse, selfs onbenullige situasies aan ons open- baar en besef dan dat ons Hom dikwels nie eers raak sien in ons daaglikse roetine nie. Saam met die skrywerontdek ons dat God teenwoordig is in elke klein dingetjie wat gebeur. Ons sien die wêreld deur sy oë, is saam met hom bly as 'n versigtige eekhorinkie sy stoep kom besoek, as 'n ongeërgde tiener skielik omdraai en vir pa 'n drukkie gee. Hy wys vir ons hoe 'n klein kindjie die dood van 'n vriend verwerk en saam met hom beleef ons die vreugdes en frustrasies van tuinwerk en leë ysbakkies. Hierdie bundel herinneringe sê duidelik vir ons dat God elke dag deel is van ons lewens. Hy is nie net in situasies aanwesig nie, maar ook in vriende en familie-ja, ook in vreemdelinge. Hy is deel van die skepping wat ons elke dag waarneem en beleef, maar Hy praat ook met ons in sy stil, sagte stem, wat dikwels niks meer as 'n fluistering is nie. Word 'n oomblik stil en luister, kyk om jou en voel sy liefde en nabyheid.

*Cover shelf rubbed & handling marks; Page edges slightly yellowed*

More Information
AuthorMike TigheMadeleine Van Biljon
PublisherCUM
PlaceVereeniging
Year1991
ISBN9781868290628
BindingHardcover
ConditionGood
CommentsCover shelf rubbed & handling marks; Page edges slightly yellowed
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.