Selma en Louise

R44.00
Out of stock
SKU
35493
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

"Ek wil 'n enkelkaartjie bespreek," fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre. "Waarnatoe?" vra hy en kyk op. "Geen idee nie," s Selma en lek oor haar dro lippe. "Solank dit baie ver van Johannesburg is." Selma Barnard se hele lewe het soos 'n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart van nuuts af gebreek deur 'n sogenaamde ridder op 'n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van veertig jaar? Hoekom het s haar nie gewaarsku nie. Indi toe, dis waarheen sy sal vlug, besluit Selma. Sy sal al haar durf en moed bymekaarskraap, vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en 'n nuwe mens terugkom. La Eat Pray Love.

*Edge handling marks; corners curling slightly*
More view

You have no items in your shopping cart