Elders: My 1 025 km te voet langs die Camino

R55.00
Out of stock
SKU
36074
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaap-apnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak – g’n selfoon, g’n makkers, net dapper en stapper. Kom stap saam!
More view