Katvis

R120.00
Out of stock
SKU
24978
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Sy gee voor om dit nie te sien nie. Volg hom woordeloos teen die halfskemer sementtrap af. Aan die onderpunt van die trap sluit hy ’n groengeverfde deur oop en staan opsy. “Step inside your temporary parlour,” en hy maak ’n galante buiginkie. Sy tree onseker vorentoe. “Waar skakel ek die lig aan?” Die volgende oomblik tref ’n hou haar teen die rug, so hard dat sy handeviervoet in die donker op die vloer beland.

Ná twaalf hellejare aan die sy van die narsissistiese patologiese leuenaar Gerhardus, kry Marja via die internet ’n pos as bestuurder van ’n gastehuis in die distrik van Maclear. Sy vlieg weg van haar armoedige grootwordjare en die leë vertoon van haar getroude lewe tot diep in die Oos-Kaap waar haar ma of eksman haar nie kan opspoor nie. Na ’n plek waar sy op ’n bergkrans wil sit, vir die grysduikertjies viool wil speel en tot verhaal kom.

Toe sy in die afgeleë Drakensbergwêreld in ’n slagyster beland, besef sy sy sal die nuwe oorlog met haar gebrekkige kennis van sielkunde moet wen. Haar ankers is herinneringe aan ’n tuintjie met swaelstertskoenlappers, die klank van ’n viool en die diep medemenslikheid en sorgsaamheid van die mense van haar jeug, veral haar Selina-ma wat vetkoek en slaghoenders verkoop het om vir haar haar eerste viool te koop.

Te midde van maandelange foltering en aftakeling ontdek sy dat sy ook die tierwyfie in haar ma geërf het.

More Information
AuthorAnnelie Botes
PublisherPenguin Books
PlaceCape Town
Year2023
ISBN9781776095360
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.