Monstersaad

R80.00
Out of stock
SKU
21792
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Renata Malan is ’n forensiese sielkundige, die miljoenêrerfgenaam van haar aangenome pa, Leon Malan, ’n eiendomsmagnaat en doktor in die sielkunde. Renata se familiegeskiedenis is tragies. Haar biologiese pa is ’n veroordeelde reeksmoordenaar wat van die gereg ontsnap het; haar ma en grootouers is onder tragiese omstandighede oorlede. Renata bring meeste van haar kinderjare in ’n weeshuis deur totdat Leon Malan haar as tiener aanneem. Renata is ’n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone – sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien ’n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy ’n sosiopaat, of is hy bloot ’n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red? Die saak waaraan sy werk raak uiters gekompliseerd wanneer sy besef dat Melissa se moord ook waarskynlik verband hou met ’n reeks moorde wat tien jaar gelede begin het. Sy veg teen ’n intense aangetrokkenheid tot een van die verdagtes en moet ’n paar aanslae op haar lewe trotseer. Met die hulp van haar span ontdek sy wie die moordenaar is en slaag sy uiteindelik daarin om die spoke van die verlede ter ruste te lê.
More Information
AuthorMadelein Rust
PublisherLapa Uitgewers
PlacePretoria
Year2015
ISBN9780799375824
BindingPaperback
ConditionGood
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.