Kruis en Dwars Deur Ou Suidwes: Herinneringe van 'n Pelskoper

R85.00
Out of stock
SKU
35035
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Piet Maritz was vir jare lank 'n karakoelpelskoper in die ou Suidwes. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en Dwars Deur Ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloe dae. Kom ryloop saam met die skrywer oor Suidwes se stofpaaie, ontmoet vir ouma Chrissie wat nooit kerk of winkels toe gaan nie omdat daar te veel äsems"is en lees van broer Gert se laatnag gevryery wat hom in die moeilikheid laat beland het.

*Pages yellowed*

More view