Mensgemaakte Wonders van Afrika

R80.00
Out of stock
SKU
9173
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
MENSGEMAAKTE WONDERS VAN AFRIKA is die langverwagte opvolg van Wonders van Afrika en ook die vierde in die Wonderlike-reeks van Dawid van Lill. Die kollig val op die meer as een miljard mense wat in Afrika tuis is en op alles wat hulle gedoen het om hul onuitwisbare stempel op dié vasteland af te druk. Daar word gekyk na die oorspronklike Afrikane wat duisende jare gelede skulpe en ander materiaal uit hul omgewing begin gebruik het om hul lewe te vergemaklik. Die boek is ook in Engels beskikbaar as Man-made Wonders of Africa. . ’n Gelukkige Vrystaat-leser kan hierdie boek wen met die komplimente van Lapa-uitgewers.
More view

You have no items in your shopping cart