Nou's Ons In Ons Donner In

R65.00
Out of stock
SKU
4318
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Johan C. Bakkes vertel van sy talle reise en buitengewone ervarings. Of dit nou gaan oor die uitklim van Ras Deshen, die hoogste kruin in Ethiopie, of 'n reis na die Danakil-woestyn, een van die mees onherbergsame gebiede op aarde (daar waar jou skoene smelt en jy letterlik kan voel hoe jou voete gaar word!), of wedervaringe veel nader aan die huis. Nou's ons in ons donner in is 'n titel wat die avonturier in elke leser sal wakker maak. Want soos die skrywer self se: "Reis net saam, want die werklike reis is meesal anders as die droomreis - of is dit?"
More view

You have no items in your shopping cart