Openbaring: 'n Reisjoernaal

R55.00
Out of stock
SKU
21646
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes ­– C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie. Hoekom? Want die reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe
More view