Samoe(r)sa Reis

R65.00
Out of stock
SKU
8679
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Die wereld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wil doen, inpas nie." Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle wee, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indie, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sareis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die "Boksombende" wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.
More view