Stoffel in Afrika

R55.00
Out of stock
SKU
11559
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied 'n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika. Om skatryk kliente op die gesogte gorillasafari's in Uganda en Rwanda te begelei, is nie altyd so glansryk soos dit klink nie, maar met sy kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk maak Stoffel telkens daarvan 'n andersoortige avontuur. Deur dit alles en oor alles heen strek sy gedagtes en gesprekke in 'n durende poging om Afrika te deurgrond. *Front cover bending upwards; page edges slightly yellowed*
More view