Grensoorlogstories

R70.00
Out of stock
SKU
9566
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Intense verdeeldheid oor die Grensoorlog in die laaste dekades van die vorige eeu is steeds in die orde van die dag. talle feitelike publikasies daaroor het in die onlangs verlede die lig gesien. In hierdie bundel bring skrywer en redakteur Jeanette Ferreira 31 kortverhale van verskillende skrywers byeen, ingelei met 'n insiggewende skrywe deur Louis Bothma.
More view