'n Nuwe Aarde: Ontwaak Tot Jou Lewensdoel

In stock
Only 1 left
SKU
21202
R48.00
Quick Overview

Ons het elkeen die krag om 'n verskil te maak. 'n Nuwe Aarde begin by jou. Eckhart Tolle begin waar hy met The Power of Now opgehou het en bied die geestelike agtergrond waarmee enige iemand sy of haar eie lewe - en dus die wereld - beter en betekenisvoller kan maak.

Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Ons het elkeen die krag om 'n verskil te maak. 'n Nuwe Aarde begin by jou. Eckhart Tolle begin waar hy met The Power of Now opgehou het en bied die geestelike agtergrond waarmee enige iemand sy of haar eie lewe - en dus die wereld - beter en betekenisvoller kan maak.

Tolle verpletter moderne idees oor die ego en menslike aansprake, die self en die gemeenskap, en stel die vrees wat oor ons almal hang, aan die kaak. Hy toon aan hoe ons elkeen deur 'n reeks eenvoudige, lewensbevestigende stappe geluk en gesondheid kan vind: Om die self as hersenskim te verstaan; Om verder as die ego te gaan; Die geheim van geluk; Om te leer hoe om op te hou om die verlede te dra; Ontdek die vreugde van wees.

Berei jouself voor op 'n verstommende reis na selfverligting namate 'n Nuwe Aarde die hersenskimme waarvolgens ons leef, ontmasker en 'n nuwe grondslag vir geestelikheid en selfverbetering bied.

More Information
AuthorEckhart Tolle
PublisherNaledi
PlaceTygervallei
Year2008
ISBN9780620424714
BindingPaperback
ConditionVery Good
CommentsInscription on back of front cover.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.